MARKET OFFERING

CONTRACTING

EQUIPMENT SALES

MANUFACTURING

DESIGNING

Counter

19+ Years Of Service

Since 2004

3 041 602,3 tons of CO2

Total for 19 years of service

Weekly = 9 888,97 tons of CO2 Sequestrated

Africa Biomass Company is one of the country’s leading experts in land clearing, woodchipping and wood recycling

The business revolves around the novel concept of grinding unwanted trees on site, with the use of wood chippers, in order to create biomass - a renewable source of fuel to produce energy. This biomass is then either sold back to the site owner or onto a secondary market, thereby essentially generating value from waste wood. Alternatively, biomass can be reused as mulch, compost, or biochar for biological soil conditioning.

ABC is located in: Worcester & George (Western Cape), Kirkwood (Eastern Cape), Upington(Northern Cape), Parys (Free State), Tzaneen (Limpopo) and Nelspruit (Mpumalanga).

Geographical Footprint

We operate in all nine provinces of South Africa and also across the borders into Sub-Saharan Africa, including Namibia, Botswana, Zimbabwe, Mozambique, Zambia, Malawi, Tanzania, Kenya, and Nigeria.

Feedback

Regard du Plooy, Denora Farms

Julle kliëntediens was absoluut uitstekend gewees

"Goeie dag ABC groep en Riaan, ons wil net vir julle baie dankie sê vir die jaar wat verby is met al die ondersteuning en hulp wat julle vir ons gegee het. Julle kliëntediens was absoluut uitstekend gewees en ons kan nie wag om volgende jaar weer saam met julle aan te gaan nie. Julle moet 'n geseënde jaar vorentoe hê, baie dankie"

Otto Schafetter, Evening Star

Volgehoue belangstelling

"Baie dankie vir die pad wat julle saam met my gestap het hierdie jaar sodat ons uiteindelik by die regte masjien vir ons behoeftes uitgekom het. Die 12 duim PTO Chipper werk baie goed vir ons doel, ons is besig met ons kompos projek en ook dankie vir julle naverkoopdiens en julle volgehoue belangstelling."

Kobus Rabie, Rabie Broers

Goeie diens en die goeie operateurs.

"Hulle het goeie diens en goeie operateurs. Een van die goed wat natuurlik by hulle mos baie uitstaan is die netheid van hulle masjienerie en hoe hulle na hulle masjienerie kyk, wat reflekteer op die diens wat hulle lewer."

Frikkie Olivier, SRCC

Dankie vir jou ondersteuning

"Dit is net 'n voorreg om terugvoering te gee oor ABC hier in die Oos-Kaap. ABC se Oos-Kaap tak is betrokke by 'n verskeidenheid plase, en die diens wat ons van hulle ontvang sover is uitstekend. Dankie vir julle ondersteunding, ek is met die Tennisklub en die Gholfklub betrokke en julle sê nooit nee nie, julle is altyd bereid om te help altyd waar julle kan, of dit met hempies is of 'n borgskap. Baie baie dankie, dit word opreg waardeer."

Danie Conradie, Van Loveren Wines

Altyd 'n plesier om saam met julle te werk

"Ek sal net sê dis altyd 'n plesier om saam met julle te werk en besigheid te doen, omdat julle so behulpsaam is en elke keer met 'n beter oplossing vorendag kom"

Tienie Prinsloo, Loomar Boerdery

Baie dankie, ons chipper loop nou weer baie mooi

"Baie Dankie, ons chipper loop nou weer baie mooi en ons kon nou weer lekker werk. Dankie dat jy so vinning terug gebel het en dit so vinnig kom haal het om reg te maak. Sê ook dankie vir die manne by ABC vir die ektra lemme wat ons bestel het wat hulle vir ons vinnig gekoerier het. Die foutjies wat daar was is vinnig reg gemaak en dit is 'n voorreg om met jou en met ABC te werk. Jy het ons vinnig oorreed om die chipper te koop en ons is nie een dag spyt nie, baie dankie."

Ian Cunningham, Theddan Farms

The team from ABC deliver a world class service

"We have used ABC’s chipping and mulch spreading services for some years now. 

The team from ABC delivers a world-class service in both chipping and mulch distribution. 

Their operators are knowledgeable and efficient. 

Mulch plays a vital role in our orchard’s development. Not only does it assist us in mitigating the effects that climate change has on our orchards, but it also aids us in improving the condition of our soil.

For us as a business, soil health has become a focal point over the last 4 years. The application of compost and wood chips, using ABC’s spreaders, has enabled us to efficiently put over 20 cubic metres per hectare of organic material back into our young orchards. This “recycling” action enables us to improve carbon content, and improve our soil biology, as well as mitigate drought stress in poor rainfall years. I believe that ABC’s services are an important building block to developing new orchards."

Gideon van Buffelsbosplaas

Hulle vat jou hand en maak 'n geleentheid

"Ek wil net sê ABC se dienste is baie goed, hulle vat jou hand en skep 'n geleentheid om jou te help,selfs as hulle onder druk is. Ons kom al 'n lang pad saam met ABC op hierdie plaas; hulle gee vir ons goeie kwaliteit werk en goeie operateurs, hulle is altyd gewillig om mens te help as spesialiste op hulle gebiede en hulle het 'n goeie span."

Branden Chamers, Mlimi Produce

I was so happy with the way you focus on the customer relationship

"On Tuesday this week I had a demo of a machine on my farm. Well to Andries who was our initial contact and then Arnold who did the demo I was so happy with the way you focus on the customer relationship. Arnold was amazing and arrived on, time unusual for this neck of the woods. He was so passionate and informative both on the machine he had brought to demo as well as the bigger picture of the company. I trust all things being good I will be able to move forward on the project at hand. I can highly recommend this team."

Gert de Vries, Suiderland Plase

Puik diens

"Dankie vir die afgelope paar jaar se puik diens, dit is regtig n groot
plesier om saam met n my te werk wat die klient 1ste bring. Jul kwaliteit werk en vriendelike personeel maak dit lekker om saam met jul besigheid te doen, dankie vir jou en jul span wat ons 1ste plaas."

Johan Coetzee, Bush Hackers (Southern Peninsula)

I will highly recommend them as agents

"Over the past 12 years, Africa Biomass Company (an agent for Bandit chippers) based in Worcester, provided me with excellent after sales service, with a highly trained workforce that provides prompt and efficient courier service to deliver parts and other Bandit related consumables when needed. I will highly recommend them as agents."

Cornel Moolman, Ridge Cherries

Incredible asset to our business

"We have done business with Bandit since 202, we are always helped timely with after sales issues and advice , the machine itself is an incredible asset to our business and we look forward to continue doing business with ABC company."

Ken Pargiter, Chipper Hire CC

Die partediens is uiters goed

"Ek het met my besigheid noodwendig te doen met vele besighede in Worcester maar dit is vir my maklik om julle uit te sonder vir julle besondere goeie diens. Dankie daarvoor.  Ek het nog nooit gewag vir 'n part vir een van my chippers wat my produktiwieteit gekniehalter het nie.  Die partediens is uiters goed. ABC het nog altyd, wanneer een van my chippers aandag nodig gehad het, uit hul pad gegaan om my so vinnig as moontlik te help.  Boonop is die werk van besonder hoë gehalte en was dit nog nooit nodig om terug te gaan sodat dieselfde werk oor gedoen moet word nie. Ronel doen uitstekende werk.  Ek is daarvan oortuig dat Ronel 'n onmiskenbare en belangrike skakel is wat ABC soos 'n goed geoliede masjien vlot laat loop.  Dit kan beteken dat sy met tye onder geweldige druk werk maar sy doen dit altyd professioneel en vriendelik.

Alex Blaker, Mouton Citrus

We are always impressed with their services

"We are always impressed with the services delivered by ABC. Their professional attitude, along with suitable and reliable equipment gives us the confidence that the job will get done, consistently and at the right standard."

Mlimi Farm, E12 Jakkals Kraal Road Plettenberg Bay

Your passionate input it has left me with a real good feeling

"Thank you so much for the demo and your passionate input it has left me with a real good feeling for your product."

Wentzel van Denron, Plettenberg Bay

Ek wil net baie dankie sê vir julle uitstekende diens

"Ek wil net baie dankie sê vir julle uitstekende diens, julle is altyd bereid om te help, julle kyk altyd hoe julle kan help en hoe julle 'n diens kan lewer. As ek 'n probleem het volg julle vinnig op, en ek wil net dankie sê. ons wardeer dit opreg."