Testimonials

Regard du Plooy, Denora Farms

Julle kliëntediens was absoluut uitstekend gewees

"Goeie dag ABC groep en Riaan, ons wil net vir julle baie dankie sê vir die jaar wat verby is met al die ondersteuning en hulp wat julle vir ons gegee het. Julle kliëntediens was absoluut uitstekend gewees en ons kan nie wag om volgende jaar weer saam met julle aan te gaan nie. Julle moet 'n 'n geseënde jaar vorentoe hê, baie dankie"

Kobus Rabie, Rabie Broers

Goeie diens en die goeie operateurs.

"Hulle het goeie diens en goeie operateurs. Een van die goed wat natuurlik by hulle mos baie uitstaan is die netheid van hulle masjienerie en hoe hulle na hulle masienerie kyk, wat refleteer op die diens wat hulle lewer."

Frikkie Olivier, SRCC

Dankie vir jou ondersteuning

"Dit is net 'n voorreg om terugvoering te gee oor ABC hier in die Oos-Kaap. ABC se Oos-Kaap tak is betrokke by 'n verskeidenheid plase, en die diens wat ons van hulle ontvang sover is uitstekend. Dankie vir julle ondersteunding, ek is met die Tennisklub en die Gholfklub betrokke en julle sê nooit nee nie, julle is altyd bereid om te help altyd waar julle kan, of dit met hempies is of 'n borgskap. Baie baie dankie, dit word opreg waardeer."

Danie Conradie, Van Loveren Wines

Altyd 'n plesier om julle te werk

"Ek sal net sê dis altyd 'n plesier om saam met julle te werk en besigheid te doen, omdat julle so behulpsaam is en elke keer 'n beter oplossing vorendag kom"

Ian Cunningham, Theddan Farms

The team from ABC deliver a world class service

"We have used ABC’s chipping and mulch spreading services for some years now.

The team from ABC deliver a world class service in both chipping and mulch distribution.

Their operators are knowledgeable and efficient.

Mulch plays a vital role in our orchard’s development. Not only does it assist us in mitigating the effects that climate change has on our orchards, but it also aids us in improving the condition of our soil.

For us as a business, soil health has become a focus point over the last 4 years. The application of compost and wood chips, using ABC’s spreaders, has enabled us to efficiently put over 20 cubic metres per hectare of organic material back into our young orchards. This “recycling” action enables us to improve carbon content, and improve our soil biology, as well as mitigating drought stress in poor rainfall years. I believe that ABC’s services are an important building block to developing new orchards."

Gideon van Buffelsbosplaas

Hulle vat jou hand en maak 'n geleentheid

"Hulle vat jou hand en skep 'n geleentheid. Ek wil net sê ABC se dienste dienste goed is, hulle vat jou hand en skep 'n geleentheid om jou te help, selfs as hulle onder druk is. Ons kom al 'n lang pad saam met ABC op hierdie plaas; hulle gee vir ons goeie kwaliteit werk en goeie operateurs, hulle is altyd gewillig om mens te help as spesialiste op hulle gebiede en hulle het 'n goeie span."

Gert de Vries, Suiderland Plase

Puik diens

"Dankie vir die afgelope paar jaar se puik diens, dit is regtig n groot plesier om saam met n my te werk wat die klient 1ste bring. Jul kwaliteit werk en vriendelike personeel maak dit lekker om saam met jul besigheid te doen, dankie vir jou en jul span wat ons 1ste plaas."

Cornel Moolman, Ridge Cherries

Incredible asset to our business

"We have done business with Bandit since 202, we are always helped timely with after sales issues and advice , the machine itself is an incredible asset to our business and we look forward to continue doing business with ABC company."

Alex Blaker, Mouton Citrus

We are always impressed with their services

"We are always impressed with the services delivered by ABC. Their professional attitude, along with suitable and reliable equipment gives us the confidence that the job will get done, consistently and at the right standard."

Wentzel van Denron, Plettenberg Bay

Ek wil net baie dankie sê vir julle uitstekende diens

"Ek wil net baie dankie sê vir julle uitstekende diens, julle is altyd bereid om te help, julle kyk altyd hoe julle kan help en hoe julle 'n diens kan lewer. As ek 'n probleem het volg julle vinnig op, en ek wil net dankie sê. ons wardeer dit opreg."